DAAR KOM DIE ALIBAMA
Woorde: Tradisioneel
Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT
Daar kom die Alibama, die Alibama die kom oor die see.

Nooi, nooi, die rietkooi, nooi, die rietkooi is gemaak,
die rietkooi is vir my gemaak om daarop te slaap.

Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see.
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see.
Daar kom die Alibama, die Alibama die kom oor die see.
Daar kom die Alibama, die Alibama die kom oor die see.
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see.
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see.
|
Outeursreg voorbehou © 2001-2011 Busy Hands info@busyhands.co.za |