BOBBEJAAN KLIM DIE BERG

Woorde: Tradisioneel
Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: P. MCCLACHLAN

Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig;
bobbejaan klim die berg om die boere te vererg.
Hoera vir die jollie bobbejaan!
O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.
O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer.



Terug na Kom Saam Sing-Kom Saam Sing met ou bekende Afrikaanse Volksliedjies, gratis musiek, midi,  Karaoke musiek en lirieke.

 

Outeursreg voorbehou © 2001-2011 Busy Hands info@busyhands.co.za