SO RY DIE TREIN

Woorde: Tradisioneel
Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT

So ry die trein, so ry die trein, die Kimberley se trein.
So ry die trein, so ry die trein, die Kimberley se trein.
Hoor daar hoe stoom hy, stoom hy, stoom hy,
opdraand en afdraand, Kimberley se trein.

Terug na Kom Saam Sing-Kom Saam Sing met ou bekende Afrikaanse Volksliedjies, gratis musiek, midi,  Karaoke musiek en lirieke.

Outeursreg voorbehou © 2001-2011 Busy Hands info@busyhands.co.za