TRIPPE TRAPPE TRONE

Woorde: Tradisioneel
Musiek: Tradisioneel

Trippe trappe trone,
die varkies in die bone,
gansies op die groene gras,
eendjies in die waterplas,
ek wens dat Kindjie groter was
om ouma se eendjie op te pas.

Terug na Kom Saam Sing-Kom Saam Sing met ou bekende Afrikaanse Volksliedjies, gratis musiek, midi,  Karaoke musiek en lirieke.

Outeursreg voorbehou © 2001-2011 Busy Hands info@busyhands.co.za