
VADER JAKOB
Woorde: Anoniem
Musiek: Anoniem
Vader Jakob, Vader Jakob,
slaap jy nog? Slaap jy nog?
Hoor hoe lui die kerkklok,
hoor hoe lui die kerkklok:
Tongelong! Tongelong!
|
Outeursreg voorbehou © 2001-2011 Busy Hands info@busyhands.co.za |