VANAAND GAAN DIE VOLKIES

Woorde: Tradisioneel
Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: G.G. CILLIÉ

Vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny,
en vanaand gaan die volkies koring sny, koring sny.
My geliefde hang in die bos,
my geliefde hang in die bos,
my geliefde hang in die bitterbessiebos!


Verwerking uit "Goud in die Mond" van G.G. Cillié (Nasionale Boekhandel Bpk. Kaapstad) 1969.


Terug na Kom Saam Sing-Kom Saam Sing met ou bekende Afrikaanse Volksliedjies, gratis musiek, midi,  Karaoke musiek en lirieke.

Outeursreg voorbehou © 2001-2011 Busy Hands info@busyhands.co.za