VAT JOU GOED EN TREK

Woorde: Tradisioneel
Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: G.G. CILLIÉ

Vat jou goed en trek Ferreira,
vat jou goed en trek!
Agter die bos is 'n klompie perde,
vat jou goed en trek!
Swaar dra, al aan die een kant,
swaar dra, al aan die een kant,
swaar dra, al aan die een kant,
vat jou goed en trek!


Terug na Kom Saam Sing-Kom Saam Sing met ou bekende Afrikaanse Volksliedjies, gratis musiek, midi,  Karaoke musiek en lirieke.

Outeursreg voorbehou © 2001-2011 Busy Hands info@busyhands.co.za